Zetske word 30! #burlesquecircus

View Gallery 49 Photos

Zetske van Pletzen is nou amptelik 30jaar oud “and loving it”! Met hierdie prettige en kreatiewe tema #burlesquecircus het sy die nag ingedans saam met haar vriende en familie.

Nie net was dit vir my en BLOSS ‘n voorreg om hierdie aand met haar te deel nie, maar ook het ek besef dat ek hierdie groen-oog aktrise met haar lang bene reeds 7jaar ken. Ek het haar ontmoet op 23, net voor haar en Altus se troue en deur die jare het sy ‘n kosbare vriendin vir my geword met hope lekker herrinneringe.

Almal wat haar ken sal saam met my stem dat dit ‘n voorreg is om haar as vriendin te hê. Sy is lojaal, grounded en altyd daar om te luister, saam te lag en lekker te redeneer. Sy maak seker sy wen UNO, 30 Seconds of enige game wat julle speel. Sy sê ‘n ding reguit en draai nie doekies om nie. Sys betroubaar, altyd vroeg vir enige afspraak en love ‘n lysie! Haar sin vir humor is iets wat jy wil kloon en wanneer sy haar eie diere opmaak deur verskillende diere te kombineer, kan jy nie anders as uit jou maag uit lag nie.

Zet, baie, baie geluk met jou verjaarsdag. Jy’s een awesome vriendin by wie ek baie leer en trots is op waar jy in jou lewe is. Ek sien uit na die volgende 7jaar. #cheers #loveyou

 

PARTYTJIE KREDIETE:

Venue: The Local Culture – www.thelocalculture.co.za

Uitrusting: Willet Design Couture – 066 219 8797

Koek & Cupcakes: La Moraine Cakes – www.lscreations.co.za

Sjampanje: Meander Wines – www.uniwines.co.za

Bier: Wild Clover Breweries – www.wildcloverbreweries.co.za

Dekor: Pro Decor – www.prodecor.co.za

Hare: Armon&Co – 081 498 0248

Naels: Placecol – www.placecol.com

Magdie Raats
Magdie Raats

Founder & Owner

With a honors degree in Audio-Visual Communication and 10 years’ experience in the media industry, Magdie Raats started her own female glossy in 2013. Four years later, she re-invented the wheel with a never-been-done business structure in the media and integrates print with technology through innovative and exiting ways. BLOSS - is not only a magazine, but an international media platform. With a passion for young women, beauty and the media, she also owns her own make-up brand, STATUS COSMETICS and started BUILDINGWOMEN, a foundation to empower and uplift women in the building industry.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exciting ways to keep things fresh, modern and interactive.