In vervoering oor Comic Con Africa

Hierdie jaar het daar duisende mense in September na die Kyalami Grand Prix Circuit toe gestroom omdat die eerste Comic Con in Africa daar gehou was. Wat ’n belewenis! Daar was mense…

‘n APP vir Aardklop

Hierdie jaar hou Aardklop glad nie terug nie. Hierdie jaar hoef jy nie net sommige van jou gunsteling kunstenaars en koskenners te ontmoet nie, maar jy kan sommer hulle ALMAL ontmoet met Aardklop…

Top 5 websites vir elke @BossLady

Die definisie van ’n BossLady is iemand wat in beheer is van haar lewe. Met die lewe se gejaag en al die rolle wat jy as vrou, mamma, beroeps vrou, bo-baas huiskok…

Gaan groen met Apple

Wie van ons wil nou nie ’n Apple produk besit nie? Van die mooiste liggewig Macbooks tot die oulikste AirPods waarmee jy ure lank musiek kan luister sonder enige simple drade. Maar…

BonAPPatite met die Kitchen Stories APP

Die gesegte lui: “An apple a day keeps the doctor away” en dis presies wat die app Kitchen stories, met ‘n twist, doen. Imagine, al die nuutste resepte, met video’s, op jou…

BLOSS
Anriette van Wyk

Anriette van Wyk

Tech Editor

Anriette is an alumni of The Open Window Institute where she studied Visual Communication. Currently she is the Boss Lady at Kief Kreativ with more than 10 years experience in the creative industry where she works as a professional photographer on big productions and concerts with both local and international artists. She has a wide portfolio, ranging from weddings, fashion, studio and editorial photography under her belt. Anriette is a photographer, designer, illustrator, model, car fanatic, dinosaur lover and Indiana Jones wannabe.


BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exciting ways to keep things fresh, modern and interactive.