Seuntjie of Dogtertjie vir David en Christel?

Hierdie Plaasjapie en Stadsmeisie was bedoel om mekaar te ontmoet. Op stel, en van die kassie af.

Maar wie sou kon raai dat daar so vinnig ‘n baba op pad is?

Seuntjie of Dogtertjie vir David en Chistel?
David & Christel met ons Cover Shoot by Toadbury Hall Country Hotel

Dis vir BLOSS ‘n groot lekkerte en voorreg om hulle storie eksklusief met julle te deel in ons Mei uitgawe (beskikbaar 1 Mei op www.bloss.co.za). Christel wou nooit kinders hê nie of dit is wat sy gedink het tot verlede jaar Junie. Nou 39 weke swanger en ons wil weet… 

Seuntjie of Dogtertjie vir David en Chistel?
Seuntjie of Dogtertjie vir David en Chistel?

Is dit ‘n seuntjie of ‘n dogtertjie?

Plaas jou epos adres onder om te sien of David en Christel ‘n seuntjie of dogtertjie verwag. Jy sal ook die eerste wees wat sal weet as die babatjie gebore word in ons ekslusiewe artikel met David en Christel.

    Fotograaf: Natasha Bouma. Styling: Magdie Raats. Makeup & Hara: Francois de Klerk. Rokke: Marlize Meeding. Oorbelle: I’Mae Design. Venue: Toadbury Hall Country Hotel.

    Click here for more celebrity news.
    Seuntjie of Dogtertjie vir David en Chistel?

    Magdie Raats

    Founder & Director

    With a honors degree in Audio-Visual Communication and 10 years’ experience in the media industry, Magdie Raats started her own female glossy in 2013. Four years later, she re-invented the wheel with a never-been-done business structure in the media and integrates print with technology through innovative and exiting ways. BLOSS - is not only a magazine, but an international media platform. With a passion for young women, beauty and the media, she also owns her own make-up brand, STATUS COSMETICS and started BUILDINGWOMEN, a foundation to empower and uplift women in the building industry.

    No Comments Yet

    Leave a Reply

    Your email address will not be published.

    BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exciting ways to keep things fresh, modern and interactive.