Redakteursbrief: Geniet die Hier-en-Nou Oomblikke

Foto: Anthony Horak

Staan vir ‘n oomblik stil en haal asem. Dis een van die grootste voorregte wat ons as mens het en tog kyk ons dit mis of waardeer dit nie genoeg nie. Dis asof mense vergeet het om in die hier-en-nou te wees. Om elke huidige oomblik te geniet en te waardeer. Die lewe gaan so vinnig dat ons vergeet om stil te staan en om ons te kyk. Wat sien jy op hierdie oomblik? Wat hoor jy? Wat ruik jy? – Ek sit lekker warm in my bed en skryf my Redakteursbrief. Ek sien my snoesige wit duvet en buite waai die wind. Dit wil kom reën, want ek ruik dit. Ek hoor hoe my seuntjies met mekaar gesels terwyl hulle op die mat lê en LEGO bou. Hoe kosbaar is “hierdie oomblik” nie. Dis een van my 2019 voorneme om meer stil te staan en die hier-en-nou oomblik te waardeer.

Mens vergeet soms dat jy actually OK is, maak nie saak wat jou situasie is nie. Ek is verlede jaar geskei en tot nou het so baie gebeur. Ek het laasjaar Februarie in my eie plek ingetrek saam met my 2 seuntjies, hulle het by ‘n nuwe skool begin en ek moes die kantoor skuif om by my nuwe omstandighede aan te pas. Ek moes nuwe paaie leerken, ‘n nuwe apteek, dokter en garage kry waar ons vinnig brood en melk kan koop. September 2018 is ons egskeiding deur die hof en vandag sit ek hier en besef alles het handomkeer verander teenoor ‘n jaar terug. Dit het positief verander en ek is actually OK. Ja, daar is tye wat moeiliker is as ander, maar so leer mens en word mens sterker. Ek geniet my eie tyd en het geleer om die lewe weer te waardeer. Oomblikke soos hierdie oomblik is “priceless”, soos hulle sê.

Kanseleer jou naweekplanne en kliek hier om joune te kry!

Ons tema vir hierdie boek was Original Since… en dit laat my terugdink aan my kinderjare, waar deur ek alles moes gaan in die lewe en die vrou wie ek vandag is. Ek is ‘n 80’s baby en is trots om vandag hier te kan sit en weet ek is op ‘n gelukkige plek. Ek kon foute maak, groei, opstaan, val en weer opstaan. Ek het die voorreg gehad om in my grootword-jare te kon uitslip, sokkie, tok-tokkie speel, gekeis te wees, soen, my kar lisensie kry, die skoolhoof sy kop laat skud, prefek wees, rollerblade ry, op die skool se dak dans tydens ons 40 days (so ewe op Coyote Ugly se themesong), saam my vriendinne Margate toe gaan vir ons Matriekvakansie, te swot, kuier en dan later ook kliphard te werk. En dit was maar ‘n druppel in die emmer, want as ek terugkyk op my lewe maak dit my smile en ek weet… I had a good one! But the best is yet to come. Moenie dink ek was nie stout of het nie deur seer gegaan nie. Ons is vyf kinders; ek die oudste. Ek was ook die rebel en het my pa elke dag gechallenge.

As I sit here, I realize one has to go through the good and the bad, the easy and difficult, the beautiful and the hurt to be exactly who you are today. My kids still have a long way to go, but it’s their journey. All I can do is give advice and guidance, be honest and sometimes pinch my eyes. But I have to say with honesty – one of the greatest privileges in my rainbow-rollercoaster life is being a mum and on top of that, I was beaten with a purpose to build into the lives of young women.

 

Die Span. Foto: Jean-Hugo Ord

Be who you are. Enjoy the here and now moments. Laugh a lot. And you’ll be OK. With our cover shoot with Francois van Coke I took with him a middle finger photo and you know what … it was #fok! I felt like that teenager on her rollerblades that look the world solidly and say: bring that milkshake, I make him a Savanna!

Enjoy your winter and make sure you do something cool again!

A lot of love, 

Magdie

Magdie Raats

Founder & Director

With a honors degree in Audio-Visual Communication and 10 years’ experience in the media industry, Magdie Raats started her own female glossy in 2013. Four years later, she re-invented the wheel with a never-been-done business structure in the media and integrates print with technology through innovative and exiting ways. BLOSS - is not only a magazine, but an international media platform. With a passion for young women, beauty and the media, she also owns her own make-up brand, STATUS COSMETICS and started BUILDINGWOMEN, a foundation to empower and uplift women in the building industry.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exciting ways to keep things fresh, modern and interactive.