fbpx

Ontmoet vir Ant Molla!

Liewe Ant Molla, deur Tobi Jooste

Tobi Jooste (34) is bekend as minnesanger, TV-aanbieder, model, suksesvolle sakeman en skrywer. Hy het 6 musiekalbums, 1 DVD, 2 boeke en 2 TV reekse op sy kerfstok. Sjoe maar die man kan.

Ant Molla is ’n ekstentrieke ou tannie wat van bont kolle en varings hou. Sy woon in ’n skakelhuis in die Paarl en sien die lewe net anders as normale mense. Sy hou die wêreld van ’n afstand dop met ’n glas wyn en dink anders as normale mense oor die dinge van die lewe. Met haar ‘kullers’ in die hare en lang sigaret tussen die vingers praat sy oor dinge wat ons nie graag hardop wil noem nie. Sy is die meeste van die tyd  skreeusnaaks daarby!

Sy en Tobi het jare terug vriende geword toe hy nog daar op skool was en hulle skryf gereeld vir mekaar briewe. Soms trop hulle op tone en raak onderwerpe aan wat ons nie sommer oor praat nie, maar gelukkig is dit in persoonlike briewe aan mekaar. Briewe wat ons nooit onder oë kry nie… wel miskien sal jy hulle hier te lees kry.

Photo by Elena Ferrer on Unsplash

 

Tobi Jooste
Tobi Jooste

Books & Food Editor

Tobi Jooste is known as singer, TV presenter, model, successful businessman, enthusiastic traveler and writer. He has six music albums, a DVD and his second book, Daar is ’n Eiffeltoring in sy boedel, currently being a top seller. His Ant Molla section is where he writes his heart out.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exciting ways to keep things fresh, modern and interactive.