fbpx

Laat die skoen pas

Feeste en gemak is maar onafskeibare maats. Soos pannekoek en kaneelsuiker. Feeste sluit in lang dae en min geriewe. En ja ons stylvolle dollas will beautiful lyk maar ons moet prakties dink. Ons gaan immers heel dag in die son op ons voete moet wees. Gladiators, kleurvolle sandale en ‘n gemaklike paar tekkies bly gunstelinge op die feestelike loopbaan. Flatforms is nogsteeds ‘n groot trend en gee gemak wanneer ons ‘n bietjie hoogte wil hê.

Block heal (Rust), Mr Price, R179.99


Mule Sandale met stikwerk, Woolworths, R250.00


Pumps, Mr Price, R99.99


Basiese Loafers, Exact, R199.99


Roxie Sneakers, Madison @ Spree, R549.00


Flatform, Truworths, R440.00

 

Tot Volgende Keer,

 

Bloss Voyage!

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exciting ways to keep things fresh, modern and interactive.