Kies Joú Goue Randjie…

Van rustic groen buitelug- tot formele wit ballroom troues,  sien ons al hoe meer bruide die kleur goud in hulle dekor elemente in inkorporeer – Kies Joú Goue Randjie…

Goud kan in verskillende skakerings vertoon word soos gepoleer, “matte ” of skitter vorm wat toelaat dat die kleur goud by vele trou style kan in skakel en saam met enige kleur saam smelt.

Waar party bruide die kleur goud as hulle hoof kleur weerspieël soos in n tafeldoek vir die onthaaltafels, aksentueer ander bruide dit in tafel nommers of op hulle troukoek.

Kies Joú Goue Randjie...

Die kleur goud is klassiek, tydloos en skep die gevoel van duursaamheid. Dit weerspieël ook lig in warmer skakerings wat die atmosfeer van jou troudag soveel meer intiem sal laat voorkom.

Maak nie saak hoeveel goue elemente jy begeer nie, daar is verskeie maniere om goud deel te maak van jou spesiale dag en in jou styl.

Hier is ‘n paar voorbeelde van elemente waarvan jy die kleur goud kan deel maak van jou troudag….

1. Uitnodigings

Kies Joú Goue Randjie...

2. Nagereg

3. Tafel spyskaarte

Kies Joú Goue Randjie...

4. Meubels

5. Onthaal stoele

Kies Joú Goue Randjie...

6. Beligting

Kies Joú Goue Randjie...

7. Kersstaander

Kies Joú Goue Randjie...

8. Eetgerei, glase of breekware

Kies Joú Goue Randjie...

9. Troukoek

Kies Joú Goue Randjie...

10. Blommerangskikking

Kies Joú Goue Randjie...

Daar is tog wel sekere dinge om voor uit te kyk wanneer jy goud in vele elemente van jou troudag gebruik:

1. Maak seker dat jou goue elemente die selfde skakering en afwerkings het, sodat alles as ‘n eenheid werk.

2. Wanneer daar metale vir jou troudag gekies word soos bevoorbeeld silwer, goud, roos goud ens. Bly by ‘n maksimum van 2 metale en speel eerder met addisionele kleure om die prentjie as ‘n eenheid te hou.

3. Wanneer jy goud gekies het as die kleur metaal vir jou troudag, maak seker dat jy dit in meer as 1 element inkorporeer sodat dit deur getrek word en bedoeling het.

So of dit nou goud, silwer, roosgoud, baie of min is, is daar so baie kreatiewe maniere om jou styl en smaak te weerspieël in jou kleur keuses.

Kies Joú Goue Randjie…

Amere Prinsloo

Wedding Editor

Floristry, weddings and family are the 21-year-old Ameré Prinsloo's key to her happiness. Originally from the Free State, she is now an Events Management graduate from The Aleit Academy. With many experiences in every aspect of the industry, she has bigger dreams for her future. She describes herself as creative, loving and the one who does not miss a braai opportunity.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exciting ways to keep things fresh, modern and interactive.