Het jy geweet?

Daar is ’n nuwe sport wat nou verskyning gemaak het in Duitsland, Bier Yoga. Al het sommige fitness kenners dit gekritiseer, sê die deelnemers dit is baie ontspannend.  Sal ons dit nou ’n gesonde of ongesonde balans noem? Besluit jy…

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exciting ways to keep things fresh, modern and interactive.